| Management number | 240785388 | Release Date | 2026/07/16 | List Price | US$4.00 | Model Number | 240785388 | ||

| Category | |||||||||

VERRAAD.

SAMESWERINGS.

TOORKRAG.

Amy ken net een leefwyse. Nou moet sy alles op die spel sit om dit wat kosbaar vir haar is te red. Kan hierdie eenvoudige plaasmeisie lewe in die kasteel oorleef? Kan sy 'n oorlog wat dreig om haar wêreld af te brand keer? En wat van die geheimsinnige prinses van die Haselneut Woud en haar skelm kyke...? Nie gepraat van die prins van die Akasia Woud wat dalk betrokke is by die profesieë wat hul koninkryke beheer nie. Met geheime en raaisels wat die lewe wat sy so graag na wil terugkeer bedreig, kan sy haar gevoelens van die missie skei?

Hoe vêr sal sy gaan om haar geliefdes te beskerm?

| Book format | Paperback |

| Fiction/nonfiction | Non-Fiction |
| Genre | Kids & Family |
| Publication date | August, 2019 |
| Pages | 128 |
| Subgenre | Action & Adventure |
| Series title | No Series |
| Number in series | 0 |
| Edition | 1 |
| Publisher | Ronel Janse Van Vuuren |
| Language | Afrikaans |
| Is collectible | N |
| Character | Amy |
| Recording time | 0 min |
| Retail packaging | Single Piece |
| Assembled product dimensions (l x w x h) | 5.00 x 0.30 x 8.00 in |
| Assembled product weight | 0.29 lb |
| Bisac subject heading | Young Adult Fiction |
If you notice any omissions or errors in the product information on this page, please use the correction request form below.
Correction Request Form